Worcester Wine Route
Home | Wine & Olive Route | News | Events | Map | Activities | Accommodation | Restaurants | Gallery | Contact Us

PARS-en-PROETENT UITNODIGING

Ons nooi u hartlik uit om van 26 tot 28 Januarie by Huisgenoot Musiekplaas se Pars-en-Proetent op Kleinplasie, Worcester, te kom kuier.

Die tien wynkelders en drie olyfplase van Worcester se Wyn-en-Olyfroete bied ’n wynproe en koservaring wat iets besonders is en nie misgeloop moet word nie!

Die kelders spog met 'n verskeidenheid witwyn, rosé, volronde rooiwyn en muskadelwyn. Op die olyfplase word ’n wye reeks van smaaklike produkte vir fynproewers aangebied. En lekkerbekke kan soesji en spesiale salami’s by die wyn- en koservaring voeg.

Navrae is welkom. Kontak Elzabé Morkel by 023- 3428710 / 072-096-9355 of info@worcesterwineroute.co.za.




Absa Cape Epic
WHAT'S HAPPENING
Olivae
Sushi Buffet

Overhex Bistro
Salami Tsunami

Nuy Valley
Wine & Dine
Home | Wine & Olive Route | News | Events | Map | Activities | Accommodation | Restaurants | Gallery | Contact Us
NT Designs - Website Design & Development