FEESPROGRAM: HUISGENOOT
DONDERDAG 26 JANUARIE 2012
ADAM TAS
NADIA LOUW
VRYDAG 27 JANUARIE 2012
16:00 Tiro
16:45 Annique
17:30 Ricky Faber
18:15 Nadia Louw
19:00 Andries Vermeulen
20:00 MoniQue
21:00 Valiant Swart
22:00 Prime Circle
SATERDAG 28 JANUARIE 2012
10:00 Tiro
10:30 Gert Loubser
11:00 Andre & Tiaan
11:30 Jomari Greyling
12:00 Rooies
12:45 Larry Jou en band
13:40 Suzanne Rentzke
14:20 Die Kaapse Affodille
15:15 Adam Tas
16:15 Luna Paige
17:00 Emo Adams
18:00 Big Sky
19:00 Ray Dylan
20:00 Andriette
21:00 Gerhard Steyn
22:00 Snotkop
|
|
SKOUPROGRAM : LANDBOUWEEKBLAD
WOENSDAG 25 JANUARIE 2012
08:00 Skou open op Kleinplasie
09:00 – 13:00 Landbouweekblad Konferensie in die Pars-en-Proetent
DONDERDAG 26 JANUARIE 2012
08:00 Perdeskou in die perde-arena
Skou en stalletjies open
08:30 Beesskou in die beesringe
09:00 Seniorburger-spele b die Wynkelder-kroeg
12:00 Die Wes-Kaapse Pluimveeklub-beoordeling in die blommesaal
14:00 Jeugskou by die beesringe
15:00 Straatoptog op die Worcester-kerkplein
18:00 Mnr en Mej Mini-Worcester-Skou op die Huisgenoot-verhoog
VRYDAG 27 JANUARIE 2012
08:00 Perdeskou in die perde-arena
Skou en stalletjies open
08:30 Beesskou in die beesringe
10:00 Die Wes-Kaapse Pluimveeklub oop vir die publiek in die blommesaal
14:00 Bees-interraskampioenskap
19:00 Arabierperde-prestigefunksie in die Pietman Hugo-saal.
SATERDAG 28 JANUARIE 2012
08:00 Perde in die perde-arena
Skou en stalletjies open
10:00 Die Wes-Kaapse Pluimveeklub oop vir die publiek in die blommesaal
|